Bo Karoo Amateur Radio Klub. Ons strewe is om die kredo van die Amateur in alle opsigte uit te leef en te help bou aan die stokperdjie deur dit bekend te stel aan die jeug en ander belangstellendes. Ons Bulletin is elke Sondag om 15:00 inroepe om 1445 CAT op 7.090Mhz