Welkom by die webtuiste van Die Bo Karoo Amateur Radio Klub en die Bo Karoo Hammies
Recent Posts
Bestuur 2021
Welkom 2021 totsiens 2020 ……… Met nuwe moed en durf pak ons 2021 aan benewens negatiewe sentiment wat heers rakende die Pandemie. Ons verklaar 2021 as Radio Aktiewe jaar die jaar wat die Radio Amateur sy stokperdjie gaan geniet en uitleef tot sy volle glorie, Ons bedank die Bestuur van 2020 wat deur moeilike omstandighede … Continue reading Bestuur 2021
Lighuis Ligskip naweek 2019
Ons kan regtig nie geglo het dat ‘n jaar alweer verby is nie. Jip middel Augustus 2018 het 4 mal binnelanders van die Bo Karoo ARK kus toe gegaan en Suidlig en Noordlig Saldanha gaan aktiveer. Die ervaring was net te goed ons moes dit net weer doen. Die reelings vir die lighuis naweek … Continue reading Lighuis Ligskip naweek 2019
Bestuur 2019
Voorsitter Thys Louw ZS1TBP Vise Voorsitter Pieter Gaybba ZS3PG Administrasie Alta Gaybba ZR3PA Tegnies en Herhalers Nico Engelbgrecht ZS6MAJ Kompetisie Koordineerder Pieter Jacobs ZS6XT RAE Vanderkloof en HF Asessering Pieter Gaybba ZS3PG en Alta Gaybba ZR3PA RAE Saldanha en HF Assesering Cobus Rabe ZS3ZU Hammies Francois de Wet Sateliete en Maanbons Christie Grobelaar ZS4CGR Adisionelle … Continue reading Bestuur 2019
Lighthouse Lightship weekend 2018
Wat besiel Radio Amateurs in die binneland om ʼn lighuis te gaan beman ʼn 1 000 km weg van die huis af? Dit is die vraag wat ek myself gevra het aan die begin van die jaar toe ek na die jaarprogram van die SARL gekyk het. Iets het my net geïnspireer om dit te … Continue reading Lighthouse Lightship weekend 2018